Hardeep Singh Nijjar

Hardeep Singh Nijjar in 2020.

Hardeep Singh Nijjar (11 Oktober 197718 Junie 2023) was 'n Kanadese Sikh-separatistiese leier met bande met die Khalistan-beweging.[1][2][3]

Nijjar is deur Indiese owerhede gesoek en is as 'n terroris ingevolge Indië se Wet op Onwettige Aktiwiteite (Voorkoming) aangewys as 'n beskuldigde wat die moord op 'n Hindoe-priester in Punjab beplan het.[4] Hy is op 18 Junie 2023 in Kanada doodgeskiet.[5][6]

Op 18 September het Kanadese Eerste Minister Justin Trudeau die Indiese regering van aandadigheid aan die moord beskuldig en Mélanie Joly het 'n diplomaat uit die land gesit.[7] Die Indiese Ministerie van Buitelandse Sake het die bewering verwerp en dit "absurd en gemotiveerd" genoem.[8]

  1. Singh, Kanishka (19 September 2023). "What is known about the murder of Sikh separatist leader in Canada?". Reuters. Besoek op 19 September 2023.
  2. Singh, Kanishka (19 September 2023). "Hardeep Singh Nijjar death: a timeline of recent India-Canada tensions". Reuters. Besoek op 19 September 2023.
  3. "Who was Hardeep Singh Nijjar, the Khalistani separatist that Canada's PM Trudeau says India may have got killed". indianexpress.com. 19 September 2023. Besoek op 19 September 2023.
  4. Fife, Robert (18 September 2023). "Trudeau says intelligence shows India was behind slaying of Sikh leader in Surrey, B.C." The Globe and Mail. Besoek op 18 September 2023. Mr. Nijjar, a Canadian citizen and leader in Surrey's Sikh community
  5. "Hardeep Singh Nijjar, advocate for separate Sikh state, shot dead in Canada". 20 Junie 2023.
  6. "Hardeep Singh Nijjar Third Khalistani Terrorist To Die in 45 Days". NDTV.com. Besoek op 21 Junie 2023.
  7. Fife, Robert (18 September 2023). "Trudeau says intelligence shows India was behind slaying of Sikh leader in Surrey, B.C." The Globe and Mail. Besoek op 18 September 2023. Mnr. Trudeau het gesê hy het opposisieleiers ingelig voordat hy aan Kanadese gesê het dat Indië verantwoordelik is vir hierdie sluipmoord, maar hy het nie verdere besonderhede verskaf nie.
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named cnn

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy